Sameroepers van Suid-Afrikaanse sosiale geleenthede op die Suid-Eiland
Van tyd tot tyd is daar kuierkans vir mense van Suid-Afrikaanse herkoms op die Suid-Eiland van NZ. Van die sameroepers waarvan ons op die stadium weet is hieronder.
Voel asseblief vry om inligting oor enige Suid-Afrikaanse, en veral Afrikaanse bymekaarkoms, na ons te stuur sodat ons dit gratis kan lys. Sou kontakname verander, laat weet ons asseblief.
Ashburton, Hinds en Timaru
Afrikaanse Kerkdienste
Ds Tienie Bekker: 03-323-8561 (h), 027-349 8073
tienie@paradise.net.nz
Jan Joubert: 03-302-6647 (h), jhjoubert@xtra.co.nz
Christchurch
Afrikaanse Kerkdienste in Christchurch:
Ds Tienie Bekker: 03-323-8561 (h), 027-349 8073
tienie@paradise.net.nz
Johann Scholtz: 027-530-9715
titanscholtz@ihug.co.nz
Paul Bakker: 03-322-4043 (h)
paul.bakker@xtra.co.nz
Afrikaanse klets en koffie:
Omtrent een keer per kwartaal, gewoonlik gedurende die vakansie, kom ons bymekaar by 'n binneshuise-speelarea vir voorskolers, terwyl die grootmense in Afrikaans oor 'n koppie koffie kan klets. Op die oomblik is ons bymekaarkomplek by Scrummy Mummies Cafe, Papanui Railway Station, 1 Restell Street, Papanui. (Naby die spoorlyn in Papanui, naby waar Main North, Harewood en Papanui Roads by mekaar uitkom.)
Laat weet my as ek jou per e-pos kan laat weet van 'n volgende kuier
Koste: Verversings beskikbaar om daar te koop
Marietjie Swart, 03-359-0240, marietjie@swart.co.nz
Kuiers vir Suid-Afrikaanse ma's
Linda Klok bied 'n kuier aan vir beide Afrikaans en Engels-sprekende ma's en hul kleuters.
Linda is ook 'n Total Learning boeke-agent en behoort haar katalogus ook daar te hê as jy van haar Kiwi kinderboeke wou bestel.
Kontak Linda by 354 4951, 021 02750930, of lklok@xnet.co.nz
Friday Coffee Morning
Usually the first Friday morning of a month, all are welcome.
Contact Priscilla, phone 342 3586.
SINZASA
Chairperson: AJ & Yolande Rossouw
http://www.sinzasa.org.nz/
Dunedin
David en Lee Schoeman, davidschoeman@xtra.co.nz
Invercargil / Southland
AJ Baard: abraham.baard@sit.ac.nz
Nelson
Louw en Elmarie Bezuidenhout: loubez@xtra.co.nz
Noord-Eiland
Op die Noordeiland wat meer digbevolk is, en waar daar meer mense van Suid-Afrikaanse herkoms woon, is daar 'n verskeidenheid formele en nie-formele organisasies
Die Afrikaanse Klub
Bied gesellige sosiale funksies aan waar mens in Afrikaans kan kuier. Die geheim is om betyds kaartjies te kry vir die geleenthede wat hulle aanbied, sodat jy nie uitmis op die pret nie.
Om op hoogte te bly met Afrikaanse nuus in NZ - kontak gerus Die Afrikaanse Klub van Nieu Seeland by die.afrikaanse.klub@clear.net.nz vir die weeklikse Brokkies wat op jou rekenaarskerm gelees kan word.
SANZ
Offers South Africans various groups and activities that will improve your social and professional life in New Zealand as you get to know other South Africans who share similar settlement experiences to you.
The South African Kiwi (SAK) website
http://www.southafricankiwi.co.nz/
offers the South African immigrant information regarding businesses and relevant support systems, mainly in the Wellington area