Louis en Hettie Brittz in Christchurch
Louis en Hettie Brittz van is in Nieu-Seeland en kom Christchurch toe op Sondag 10 Julie. Louis is 'n besonderse sanger en prediker.
Louis en Hettie sal Sondag 10 Julie om 9:30 vm en weer 6:00 nm by die Bishopdale se Sewendedagse Adventiste Kerk h/v Breens Rd en Bonita Place Bishopdale wees.
Louis Brittz sal die oggend sing en praat oor die betekenis van 'God met ons' en Hettie sal die aand om 6:00pm getuig en praat oor 'Vreesloos, vry!' - Innerlike genesing. en Louis sal ook weer die aand sing.
Dit is nie net vir die ACK lidmate nie maar alle Suid-Afrikaanse mense wat wil kom, almal is welkom. Dit is gratis, maar gee asseblief 'n donasie.
