Afrikaanse Kerkdienste in Christchurch en Suid-Canterbury

Christchurch

Die Afrikaanse Christen Kerk van Christchurch:

Waar

Die Yaldhurst Memorial Hall
H/v Yaldhurst en Pound Roads
Yaldhurst. Christchurch

Wanneer

Elke Sondagoggend om 10vm.

Meer besonderhede op ACK Christchurch se webwerf.

 

Ashburton, Hinds en Timaru

Wanneer

Elke 3de Sondag van die maand sal daar om 3nm (15:00) 'n diens in Afrikaans in Ashburton, Hinds of Timaru gehou word.

Kontak

Jan Joubert: 03-302-6647 (h), jhjoubert@xtra.co.nz

Ds Tienie Bekker: 03-323-8561 (h), 027-349 8073, tienie@paradise.net.nz