Werksgeleenthede vir Suid-Afrikaners
'n Bespreking oor werksgeleenthede vir Suid-Afrikaners in Nieu Seeland vind plaas op Dinsdag 19 September om 6:30nm by die South Library in Beckenham.
Die sprekers, Lynette Morgan en Grant Paice, praat oor:
- Kultuurverskille
- Werksoek en onderhoude
- Kiwi-werkgewers en die werksmark
Kontak asseblief vir Dalene Mactier: Mactier@xtra.co.nz
