Vra by hierdie besighede vir die kontakpersone om jou in Afrikaans te help.
Ons plaas met graagte gratis geelbladsyinskrywings vir besighede wat hulle Nieu Seelandse, Suid-Eiland kliente in Afrikaans kan help. Help ons asseblief om hierdie lys op datum te hou deur ons te laat weet van nog besighede wat gelys kan word.